Basaar

Ons jaarlikse Basaar vind gewoonlik plaas in die omgewing van Maart tot Aprilmaand. Afhangend van die skoolvakansies, skoolaktiwiteite en ander kerke in die omgewing se aktiwiteite word die Basaardatums bepaal. Tans is die datum vir 2019 nog onbekend, maar ons sal u in kennis stel sodra dit bevestig is.

Die organiseerder van die Basaar is Anna Rossouw (082 378 9078). Kontak haar gerus indien u geroepe voel om te help.

 

Die goeie nuus is, op Vrydag 28 September hou ons mini-basaar vanaf 17:00 in die kerksaal. Meer inligting in verband hiermee sal ook gedeel word in die volgende paar weke. Hou gerus hierdie blad en die afkondigings dop vir meer inligting.

Basaar 2015

Basaar 2016

Basaar 2017

Basaar 2018