Lief en Leed

 

Ons wil graag deel in enige uitsonderlike prestasies van gemeentelede, enige goeie nuus, afkondigings, ens., en ook saam simpatiseer en ondersteun waar ons kan. Ons nooi u om asseblief enige lief en leed aan die kerkraad of kerkkantoor deur te gee, ons plaas dit graag hier.