Die gemeentelede is deel van ‘n liggaam – die Kerk van God. Soos ‘n liggaam uit verskillende dele bestaan, is daar in Nooitgedacht ook verskillende groepe, aktiwiteite, belange en dies meer. Hierdie blad vier die verskillende groepe van ons Nooitgedacht-familie. Kies enige foto om meer te hoor oor ons kerk…